B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Martje Boersema (Mollema)

Doop Naam: Martje
Gebore: 1927-10-05 te Oldehove, Nederland
Getroud: met Nicolaas Boersema
op 1950-03-14 te Wieringerwerf, Nederland
Image of Martje Boersema (Mollema)