B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Hendrikje Boersema (Slump)

Doop Naam: Hendrikje
Gebore: 1927-11-15 te Groningen, Nederland
Getroud: met Abel Boersema
op 1951-01-26 te Groningen, Nederland
Oorlede: 1979-06-12 te Groningen, Nederland
Image of Hendrikje Boersema (Slump)