B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Joke Jongejan (Boersema)

Vader & Moeder: Jan & Aagtje Boersema
Doop Naam: Johanna
Gebore: 1946-06-24 te Groningen, Nederland
Getroud: met Nicolaas Jongejan
op 1968-12-13 te Pretoria, Suid Afrika
Image of Joke Jongejan (Boersema)