B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Jeltje Aagtje De Jager (Boersema)

Vader & Moeder: Jan & Aagtje Boersema
Doop Naam: Jeltje Aagtje
Gebore: 1950-02-08 te Kroonstad, Suid Afrika
Getroud: met Gilles De Jager
op 1970-11-27 te Pretoria, Suid Afrika
Image of Jeltje Aagtje De Jager (Boersema)