B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Henk Boersema

Vader & Moeder: Jan & Aagtje Boersema
Doop Naam: Hendrik
Gebore: 1954-11-02 te Pretoria, Suid Afrika
Getroud: met Marijke Boersema (Van der Kooij)
op 1982-12-31 te Pretoria, Suid Afrika
Image of Henk Boersema