B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Hannelie Boersema (Potgieter)

Doop Naam: Johanna Maria
Gebore: 1963-05-14 te Bloemfontein, Suid Afrika
Getroud: met Marten Boersema
op 2005-06-19 te Pretoria, Suid Afrika
Kinders: 1. Marten Jacques (1985)
2. Andre (1987)
3. Nadia (1990)
Image of Hannelie Boersema (Potgieter)