B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Guido Boersema

Vader & Moeder: Menko & Gerda Boersema
Doop Naam: Guido-Marnix
Gebore: 1961-11-01 te Pretoria, Suid Afrika
Getroud: met Marinka Botes (Boersema - Van der Meer)
op 1985-10-25 te Pretoria, Suid Afrika
Oorlede: 1991-05-31 te Durban, Suid Afrika
Beroep: Bouer
Kinders: 1. Stefan (1987)
2. Marius (1988)
Image of Guido Boersema