B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Stephan Lubbe

Vader & Moeder: Willie & Mariekie Lubbe
Doop Naam: Stephanus Johannes
Gebore: 1971-08-07 te Sabie, Suid Afrika
Getroud: met Karlien Lubbe (Boersema)
op 2001-12-07 te Pretoria, Suid Afrika
Beroep: Onderwyser
Kinders: 1. Eduan (2002)
2. Karlé (2005)
Image of Stephan Lubbe