B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Jaco Boersema

Vader & Moeder: Eddie & Xandra Boersema
Doop Naam: Jan-Menko Eduard
Gebore: 1979-10-22 te Pretoria, Suid Afrika
Getroud: met Marike Boersema (De Wind)
op 2005-11-19 te Pretoria, Suid Afrika
Beroep: Sagteware Programeerder
Image of Jaco Boersema

Geskiedenis

Jaco het skool gegaan vanaf 1986 tot 1992 by die laerskool Garsfontein en Gereformeerde laerskool Dirk Postma. Daarna is hy na die Hoërskool C.R. Swart tot einde 1997. Hy het toe besluit om te gaan werk in die rekenaar bedryf en het ''n werk gekry as sagterware programeerder.