B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Martie Boersema (Huizinga)

Doop Naam: Martha
Gebore: 1948-07-06 te Springs, Suid Afrika
Getroud: met Jan Boersema
op 1970-12-27 te Pretoria, Suid Afrika
Image of Martie Boersema (Huizinga)