B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Jan Boersema

Vader & Moeder: Marten & Jantje Boersema
Doop Naam: Jan
Gebore: 1884-08-25 te Niezijl (Grijpskerk), Nederland
Getroud: met Jeltje Boersema (Veenstra)
op 1913-05-22 te Grootegast, Nederland
Oorlede: 1965-10-02 te Groningen, Nederland
Beroep: Skrynwerker
Kinders: 1. Marten (Martin) (1914 - 1969)
2. Johannes (1916 - 1954)
3. Nicolaas (1917 - 1992)
4. Jan (1918)
5. Aagtje (1920 - 1993)
6. Jantje (1921 - 2005)
7. Jouktje (1922 - 1923)
8. Jouktje (1923)
9. Abel (1925 - 1982)
10. Menko (1928 - 2004)
11. Jenny (1931)
Image of Jan Boersema