B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Hendrik Berends Kamstra

Doop Naam: Hendrik Berends
Gebore: 1811-01-21 te Oldehove, Nederland
Getroud: met Antje Jans Kamstra (Boersema)
op 1833-06-22 te Grijpskerk, Nederland
Oorlede: 1860-01-02 te Oldehove, Nederland
Kinders: 1. Hendrijktje (1836)
Image of Hendrik Berends Kamstra