B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Tjeerd Post

Doop Naam: Tjeerd
Gebore: 1833-05-11 te Noordhorn (Zuidhorn), Nederland
Getroud: met Hendrijktje Post (Kamstra)
op 1863-06-07 te Zuidhorn, Nederland
Oorlede: 1865-07-11 te Noordhorn (Zuidhorn), Nederland
Beroep: Skoenmaker
Kinders: 1. Jurrien (1861)
Image of Tjeerd Post