B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Fokke Jans Boersma

Doop Naam: Fokke Jans
Gebore: 1822-09-13 te Grijpskerk, Nederland
Getroud: met Lutske Boersma (Boersema)
op 1851-04-28 te Grijpskerk, Nederland
Beroep: Plaaswerker
Image of Fokke Jans Boersma