B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Meint Boersema

Vader & Moeder: Marten Jans & Antje Meints Boersema
Doop Naam: Meint
Gebore: 1830-12-16 te Oxwerd (Noordhorn), Nederland
Getroud: met Antje Boersema (Bos)
op 1858-05-22 te Zuidhorn, Nederland
Beroep: Plaaswerker
Image of Meint Boersema

Geskiedenis

Meint en Antje het in 1867 na Michigan, Noord-Amerika verhuis. Hulle het geen kinders gehad nie.