B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Derk Niehof

Doop Naam: Derk
Gebore: 1853-07-10 te Oldehove, Nederland
Getroud: met Hiltje Niehof (Boersema)
op 1882-12-13 te Oldehove, Nederland
Beroep: Verkoper
Image of Derk Niehof