B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Janna De Haan (Boersema)

Vader & Moeder: Marten & Jantje Boersema
Doop Naam: Janna
Gebore: 1889-12-08 te Niezijl (Grijpskerk), Nederland
Getroud: met Wiebe De Haan
op 1914-05-14 te Grijpskerk, Nederland
Image of Janna De Haan (Boersema)