B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Jakob Alserda

Doop Naam: Jakob
Gebore: 1893-07-15 te Grootegast, Nederland
Getroud: met Trientje Alserda (Boersema)
op 1921-05-12 te Grijpskerk, Nederland
Beroep: Werker
Kinders: 1. ??? (1940 - 1940)
Image of Jakob Alserda