B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Hindrikje Tjerks (Pieters)

Doop Naam: Hindrikje
Gebore: 1766 te Grijpskerk, Nederland
Getroud: met Jan Tjerks
op 1788-05-18 te Burum (Kollumerland), Nederland
Oorlede: 1814-07-05 te Grijpskerk, Nederland
Kinders: 1. Tjerks Jans (1791 - 1814)
2. Pieter Jans (1792 - 1831)
3. Marten Jans (1977 - 1853)
4. Menne Jans (???? - 1827)
5. Antje Jans (1806 - 1859)
Image of Hindrikje Tjerks (Pieters)