B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Pieter Jans Boersema

Vader & Moeder: Jan & Hindrikje Tjerks
Doop Naam: Pieter Jans
Gebore: 1792-10-04 te Grijpskerk, Nederland
Getroud: met Grietje Jans Boersema (Pol)
op 1817-07-03 te Grijpskerk, Nederland
Oorlede: 1831-03-12 te Grijpskerk, Nederland
Beroep: Werker
Image of Pieter Jans Boersema