B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Grietje Jans Boersema (Pol)

Doop Naam: Grietje Jans
Gebore: 1800 te Niehove (Oldehove), Nederland
Getroud: met Pieter Jans Boersema
op 1817-07-03 te Grijpskerk, Nederland
Oorlede: 1860-03-09 te Values (Grijpskerk), Nederland
Image of Grietje Jans Boersema (Pol)