B O E R S E M A . C O . Z A
B O E R S E M A . C O . Z A

Hierdie is die stamboom van die Boersema familie. Ek dra hierdie werk
graag op aan al die lede van my familie hier in Suid Afrika en
reg oor die wereld.

Tyd in Suid Afrika

Familie Struktuur

Almal Oop  | Almal Toe |

Menko Boersema

Vader & Moeder: Jan & Jeltje Boersema
Doop Naam: Menko Jacob
Gebore: 1928-02-21 te Lutjegast, Nederland
Getroud: met Gerda Boersema (Spier)
op 1952-06-25 te Assen, Nederland
Oorlede: 2004-08-27 te Pretoria, Suid Afrika
Beroep: Bouer
Kinders: 1. Eddie (1954)
2. Nic (1956)
3. Hans (1959)
4. Guido (1961 - 1991)
5. Ronald (1964)
6. Ben (1969)
Image of Menko Boersema

Fotos & Prente

Oops!

It looks like you don't have flash player 6 installed. Click here to go to Adobe download page.